Wat is Skuldberading?

Skuldberading is die proses beheer deur die NKR (Nasionale Krediet Reguleerder) vir verbruikers wat in die skuld is.

Die doel van wetgewing is om verbruikers wat in die skuld is, te beskerm teen krediet verskaffers.
Die eerste stap in die proses is om n skuldberader te kontak, dat die prosses kan begin.

Ons is geregistreerde NKR Skuldberaders, so kontak ons gerus vir hulp in die proses van skuldberading.

Soos jy dan begin werk saam met n skuldberader, sal jy verlang word om dokumente te teken en verskaf, soos jou ID dokument en salaris strokie.

Die belangrikste aspek van die hele proses is om 100% eerlik te wees, dat ons n volledige en deeglike oorsig van jou skuld opsomming kan bekom en sodoende jou kan help om die skuld te verlig.

Skuldberading stel jou in staat om jou maandelikse paaiemente te verlaag, wat jou in staat stel om meer geld in jou sak te he vir dag tot dag uitgawes.

Let wel dat daar is kostes verbonde aan die aansoek en maand tot maand, so kontak ons gerus om uitevind wat dit behels en hoe ons jou kan help.

Kantoor nommer: 021 988 0285

Whatsapp: 071 266 7068

 

 

Please follow and like us: